| ‘Mak’ jagluiperd is g’n troetel-cheetah
06 September 2015 | Rapport | Don Pinnock | Free to Republish CREDIT CAT
Talle jagluiperds word oor die land heen as toeristetrekpleister aangehou. Maar die getal aanvalle wat voorkom, wys hulle is minder mak as wat hierdie ‘cheetah-ervaring’-plekke ons wil wysmaak, skryf Don Pinnock. Dis nie maklik om aan knaende joernaliste te verduidelik hoekom mak jagluiperds mense byt nie. Daarom beny ek Clarke Smith, woordvoerder van KwaCheetah, nie … Full Story ? |